Leslie Jones (komediant)

Leslie Jones
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Annette Jones
Geboorte 7 September 1967 (1967-09-07)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Leslie Jones (gebore 7 September 1967) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente National Security (2003), Ghostbusters: Answer the Call (2016), en Masterminds (2016), en in die televisiereeks Saturday Night Live (1975).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search